Abessiniese kat

Abessiniese kat
Alternatiewe naam  Abessynse kat
Herkoms  Kus van die Indiese Oseaan[1]
Ontstaan  Natuurlik
Soort lyf  Oosters
Pels  Kort
Patroon  Strepies
Wetenskaplike naam
Felis catus (huiskat)
Portaal  Portaalicoon   Katte

Die Abessiniese kat (Engels: Abyssinian) is ’n katras met ’n kenmerkende pels met ’n strepiepatroon. Daar is baie stories oor hoe hulle ontstaan het en baie draai om Egipte, hoewel die naam na Ethiopië verwys. Die ware oorsprong is egter onseker. In die VSA is dit een van die gewildste korthaarrasse.[2]

  1. "Abessiniese profiel", Catz Inc., URL besoek op 4 Okt. 2009
  2. Cat Fanciers' Association. "Ras: Abessiniese kat Geargiveer 5 Januarie 2013 op Wayback Machine". 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy